Wednesday, 23 May 2012

Hi
Uiteindelik, so `n kort inligting stukkie.
Hier by die huis gekom !
Heel interante struktuur met groot plat klippe op sommige dakke




Hier is Wouter besig om brandnetels"ja brandnetels" reeds vroeg vanoggend seker vir bietjie oefening,
plat te maak (sy begeerte  om dit skoon te sien, ek dink hy is nou al gewoond aan die steek daaraan)"

Gister bietjie skrik gehad toe ons sien hoe vinnig die septiese tanks vol word.
het nog `n tank van meer as 1000 liter voor in lyn gesit,
Ja daar is heelwat challenges ,maar so dankbaar vir julle gebede!

Nou is ek darem bietjie opgegear om vanaf Jordan se note boek te kan komunikeer"(is JP en Rita
se seun en nogal taamlik vernuftig en vindingryk.groot blessing .

Almal gesond en reg,reg genoeg

Groet eers en Liefde daar.

1 comment:

  1. Hi Bertus,
    Great to see updates on your blog. How's the shoulder with the physical effort, we are trusting for healing and that it doesn't impact on your ministry there.
    Cheers
    Keith

    ReplyDelete