Monday, 28 May 2012

O ja die restaurant ete !
Bulgaarse menu

 Almal taamlik verward..
Wat dink jy is dit die Pierre ?
 Ek weeti ! maar proe jy eerste !
 Skattie,  is jy doodseker ons kan die goete eet ?
 Terug in Gostalitsa by local Cafe/pub
 So `n vinnige "20 min " tyd deel/ fellowship
 Wouter oppad nog dieper !
 Ou Pierre ook , net nog dieper
 Na die Reen !


 Riana en Haneke


Groete aan Mannetjies Roux !!

No comments:

Post a Comment