Soos julle weet vertrek ons die 18e tot die 2e.
Alle voorbereiding is goed op dreef ,tans vra ons vir gebed vir finansieele voorsienigheid van ons Vader
asook voorspoed vir alle uitstaande en komende visa aansoeke.
Vir gesondheid daar ander kant en ook hier.
baie dankie vir al die ondersteuning sover ontvang,dit le sommer baie na aan ons sagte plekkies in ons harte
Ek praat eers weer later
Groetnis
Ps. Hierdie is seker meer veronderstel om `n inligtings blad te wees , maar nou ja , ek leer nog