Wednesday, 10 October 2012

Thailand one/won

 Leaving JHB Airport for long distance Traveling(2nd time this year..less baggage ?..
)
 Ethiad airways,Can recommend them !
 Onboard Menue. interresting !
 Arriving Abu Dhabi
 Seems some-one already beat me to it
 waiting hall for transfer passengers
 My suitcase(black one in middel) as viewed by me.was bit shocked.. thought it will be left behind.some passengers did not turn up at plane,so all the luggage had to be removed to find theirs and then stored again.nipped a bit as it looked to me like my case was singled out and taken somewere else.relieved to find it in Bangkok
 Bangkok here we come !                                               H-Residence Hotel Lobby
 We flew on same flights.only met at airport pick up.Excellant room-mate
 Skytrain BTS entrance,our Gautrain similar                      Roommate having some PT

 Small friend in Big Park
 Big Statue,big Park
 Room-mate Taking a break ! Room mate becoming Good friend
End of Saturday.Excited about Thailand..Over the water now !!..

Sunday, 30 September 2012

Lekker Laastes

 Nelsom Mandela Square,soek bietjie groter suit case
 Kosbare vriendin . lekker verjaarsdag !
 afskeid van 2 pragtige getroue maatjies
 nog so `n lekker afskeid
 Samm met twee bulle, Pieter en Stefan
 Afskeid van huis
Jip ! so sal die storms winde ons lewensbote soms aanwaai ,Skildery deur Marie Hugo-pragtig !

 Laaste visvang saam met goeie vriend
 Verjaarsdag ete my ouers -Karoo
 Sal die lekkerte lekker onthou,tjoppies en wors !
 Bakkie veilig gebere vir eers ...
 Ousus se dogter voor matriek afskeid
die manne met muscles !

So `n ou ruskansie in die bos

Elande in die bos

Laaste pool game op laaste tafel met goeie vriende

 Braai by Leeupoort
Nog paar elande

Laaste sonsondergang ,Pragtig.Ja soms sal die Water waarop jy
gaan moet loop, darem bietjie kalm ook wees

Saturday, 15 September 2012

2e Groot Groet

Jip !
Tyd aangebreek vir ook die ene..
Neem die naweek afskeid van my/gewese ons, se "pophuis"
Vele arbeid hier ingesit,moes vele vastigheid hier letterlik en figuurlik weer verwyder.
Verbasing ,teleurstelling, woede, hartseer ,kalmte,vergifnis(so in die stilligheid ja),vrede ,vooruitgang .. jip op almal
Sy Wil vat ons mos nooit waar Sy genade ons nie sal dra nie..
Nog swaar afskeid- twee pragtige diere maats Rusty en Nicky  -  jack russel en foksterier
Gaan hulle mis..

nou ja , so stap ons aan
Dankie Dadda ,was `n vooreg om deel te wees vir `n tyd ,deel van iets wat soveel beteken het

Liefdevolle vriende , waardevolle "boetas en sussas" is goud werd !

soos `n nael wat deur `n hammer beskadig is moet afval om vervang te word, wel so
word ons mos maar elke keer minder en Hy meer



Tuesday, 14 August 2012

Hi daar !

Te lank laas geblog. ja ek weet, en die water waarop Hy my gevra het om te loop het toe mos in `n Tsunami
verander..
oulike boek van jannie le roux gekry.As die tsunami jou tref(en glo my , baie moeilik om uit sy pad te kom) dan kan jy net een ding doen,wel eintlik twee.
1.leer onder water asemhaal
2.loop op die water.

Nie een wil jy sonder Hom doen nie.

As die golfie dan nou weg trek,sien jy ,maar jou wraggies,jou hand is nog in Syne...

So het dinge dan gebeur en is besluite geneem en veranderings aangebring
Sy lig het die pad vorentoe bly verlig en my oe se fokus , (moes heel toevalig 1e bi focal kry,hulle se ek is ver en nie nabysiende nie) is gedraai na Thailand .
Soos ou Gideon hou ek mos daarvan om tekens te vra asook bevestiging.
Josua en Moses: Gaan net waar U gaan .. wil he ek moet gaan ..

Op die water loop.. OOR die Water loop..

Wel my kaartjie is geboek en ek vertrek die 4e Oktober.
"Toevalig" met groep kontak gemaak wat Engels gee in Thailand.

Hy het gese ek sien en hoor reg en dat Hy my hand vashou..

Waarom die groep ?

Wel ..Dis waar Ek jou wil he, vir nou(smaak my ek moet nog baie te doen kry met hierdie "need to know "storie)

Vir Hom gevra, sou ek dan net een comment op hierdie blog kan kry !?
Ja en dan wat ? vra Hy my toe.

Toe loop die trane bietjie..

dan niks nie Here..
dankie dat U my Hand so styf vas hou..

Trane bietjie minder en nie meer so baie vol stof nie.elke keer oe skoner gespoel.

Waars daai bi-focals nou, ? Het bietjie nodig om te fokus op wat hier voor jou gebeur,se Hy toe.

Ja Here,kan nie Vat voor laat los, ek weet

NOU JA TOE !
KOM LAAT ONS TWEETJIES AANSTAP..DIE PAD VORENTOE IS LANGER AS DIE EEN AGTERTOE..VAN WAAR JY NOU STAAN..

dankie dadda, my skoene se veters is vas






Saturday, 9 June 2012



Vroegoggend..sal jy saam met My op die water loop ?

 

                                                                                                                                                           Wel , ek is nie bang vir hoogtes..

                                                                       Wys my net waarnatoe

                                                                     Is U doodseker dis my pad?

                                          Counting the cost , before starting the journey ?!


                                               Soms sal jy nie die pad kan sien nie,vertrou net..


                                             Soms moet jy verby die oue kyk om die mooie raak te sien


                                               Soms sal jy deel wees van die pad


                                           So `n tydjie in Gabrovo, met so `n tikkie grafitti!





                                                Pizza in Gabrovo !

                                            A ! Die Doner  in Bulgaars !

                                                         Hamburger in Bulgaars

                                                          So `n bietjie one bounce!


                                                        `n ander groot maks "burger/doner"

                                               Jip !  Hier gaan ek sneuwel!


                                               Selfde dorp, ander bankie, selfde mense ?!

 Bulgaarse erdwurm, tender vir plekkie aan vis hoek..gelukkig vir hom,geen tyd vir visvang

                                                     Sal hierdie regtig werk ?

                                                  Die Juffrou,die nurse, en die toilet pyp !


                                                                               !! afwagting !!


                                                    100 % Satisfaksie ! Dankie Here !


                                                           Saam met kosbare gasvrye mense

                                                                Laatmiddag


                                                  `n Jagters bymekaarkom/slagplek


 Vryheid ! Gratis gras ,daar waar ek jou plaas,met tou om jou te beperk?, beskerm?
 


                                                             Volg My..

                                                      na lewende water

..Loop op die water..

Ek sal jou lig wees


al voel die weg soms vaag en onbekend..


Laaste kans, om te suffer of te serve ?


voor terug


Oppad met pilot , in van..


                                                Lughawe !


Dankie Here ... U hand sal ons nooit vat waar U genade ons nie sal kan dra nie