Saturday, 15 September 2012

2e Groot Groet

Jip !
Tyd aangebreek vir ook die ene..
Neem die naweek afskeid van my/gewese ons, se "pophuis"
Vele arbeid hier ingesit,moes vele vastigheid hier letterlik en figuurlik weer verwyder.
Verbasing ,teleurstelling, woede, hartseer ,kalmte,vergifnis(so in die stilligheid ja),vrede ,vooruitgang .. jip op almal
Sy Wil vat ons mos nooit waar Sy genade ons nie sal dra nie..
Nog swaar afskeid- twee pragtige diere maats Rusty en Nicky  -  jack russel en foksterier
Gaan hulle mis..

nou ja , so stap ons aan
Dankie Dadda ,was `n vooreg om deel te wees vir `n tyd ,deel van iets wat soveel beteken het

Liefdevolle vriende , waardevolle "boetas en sussas" is goud werd !

soos `n nael wat deur `n hammer beskadig is moet afval om vervang te word, wel so
word ons mos maar elke keer minder en Hy meer



No comments:

Post a Comment