Sunday, 30 September 2012

Lekker Laastes

 Nelsom Mandela Square,soek bietjie groter suit case
 Kosbare vriendin . lekker verjaarsdag !
 afskeid van 2 pragtige getroue maatjies
 nog so `n lekker afskeid
 Samm met twee bulle, Pieter en Stefan
 Afskeid van huis
Jip ! so sal die storms winde ons lewensbote soms aanwaai ,Skildery deur Marie Hugo-pragtig !

 Laaste visvang saam met goeie vriend
 Verjaarsdag ete my ouers -Karoo
 Sal die lekkerte lekker onthou,tjoppies en wors !
 Bakkie veilig gebere vir eers ...
 Ousus se dogter voor matriek afskeid
die manne met muscles !

So `n ou ruskansie in die bos

Elande in die bos

Laaste pool game op laaste tafel met goeie vriende

 Braai by Leeupoort
Nog paar elande

Laaste sonsondergang ,Pragtig.Ja soms sal die Water waarop jy
gaan moet loop, darem bietjie kalm ook wees

Saturday, 15 September 2012

2e Groot Groet

Jip !
Tyd aangebreek vir ook die ene..
Neem die naweek afskeid van my/gewese ons, se "pophuis"
Vele arbeid hier ingesit,moes vele vastigheid hier letterlik en figuurlik weer verwyder.
Verbasing ,teleurstelling, woede, hartseer ,kalmte,vergifnis(so in die stilligheid ja),vrede ,vooruitgang .. jip op almal
Sy Wil vat ons mos nooit waar Sy genade ons nie sal dra nie..
Nog swaar afskeid- twee pragtige diere maats Rusty en Nicky  -  jack russel en foksterier
Gaan hulle mis..

nou ja , so stap ons aan
Dankie Dadda ,was `n vooreg om deel te wees vir `n tyd ,deel van iets wat soveel beteken het

Liefdevolle vriende , waardevolle "boetas en sussas" is goud werd !

soos `n nael wat deur `n hammer beskadig is moet afval om vervang te word, wel so
word ons mos maar elke keer minder en Hy meer