Sunday, 22 April 2012


Ek sal soos beskikbaar vir julle later nog info gee oor die ander gebedsvenote wat van onskatbare waarde is,daar is ook ander wat ek nie eers weet nie en selfs dalk die wat anoniem wil bly, baie dankie vir al jul gebede !

Soos julle weet vertrek ons die 18e tot die 2e.
Alle voorbereiding is goed op dreef ,tans vra ons vir gebed vir finansieele voorsienigheid van ons Vader
asook voorspoed vir alle uitstaande en komende visa aansoeke.
Vir gesondheid daar ander kant en ook hier.
baie dankie vir al die ondersteuning sover ontvang,dit le sommer baie na aan ons sagte plekkies in ons harte

Ek praat eers weer later

Groetnis

Ps. Hierdie is seker meer veronderstel om `n inligtings blad te wees , maar nou ja , ek leer nog

No comments:

Post a Comment