Hi daar !
Te lank laas geblog. ja ek weet, en die water waarop Hy my gevra het om te loop het toe mos in `n Tsunami
verander..
oulike boek van jannie le roux gekry.As die tsunami jou tref(en glo my , baie moeilik om uit sy pad te kom) dan kan jy net een ding doen,wel eintlik twee.
1.leer onder water asemhaal
2.loop op die water.
Nie een wil jy sonder Hom doen nie.
As die golfie dan nou weg trek,sien jy ,maar jou wraggies,jou hand is nog in Syne...
So het dinge dan gebeur en is besluite geneem en veranderings aangebring
Sy lig het die pad vorentoe bly verlig en my oe se fokus , (moes heel toevalig 1e bi focal kry,hulle se ek is ver en nie nabysiende nie) is gedraai na Thailand .
Soos ou Gideon hou ek mos daarvan om tekens te vra asook bevestiging.
Josua en Moses: Gaan net waar U gaan .. wil he ek moet gaan ..
Op die water loop.. OOR die Water loop..
Wel my kaartjie is geboek en ek vertrek die 4e Oktober.
"Toevalig" met groep kontak gemaak wat Engels gee in Thailand.
Hy het gese ek sien en hoor reg en dat Hy my hand vashou..
Waarom die groep ?
Wel ..Dis waar Ek jou wil he, vir nou(smaak my ek moet nog baie te doen kry met hierdie "need to know "storie)
Vir Hom gevra, sou ek dan net een comment op hierdie blog kan kry !?
Ja en dan wat ? vra Hy my toe.
Toe loop die trane bietjie..
dan niks nie Here..
dankie dat U my Hand so styf vas hou..
Trane bietjie minder en nie meer so baie vol stof nie.elke keer oe skoner gespoel.
Waars daai bi-focals nou, ? Het bietjie nodig om te fokus op wat hier voor jou gebeur,se Hy toe.
Ja Here,kan nie Vat voor laat los, ek weet
NOU JA TOE !
KOM LAAT ONS TWEETJIES AANSTAP..DIE PAD VORENTOE IS LANGER AS DIE EEN AGTERTOE..VAN WAAR JY NOU STAAN..
dankie dadda, my skoene se veters is vas
Hey Buddy, good to see the blog has new content. I look forward to seeing the Thailand updates. Keith
ReplyDelete